CruiserBMW
Pack Dog
- Joined
- Dec 16, 2014
- Messages
- 173
- Reaction score
- 1
- Location
- Heidelberg Gauteng
- Bike
- Harley Davidson (all models)
Hoe weet ek wat is my motorfiets se inruil waarde en dan jou verkoops waarde. En waarvoor verseker ek dan my motorfiets is dit vir inruil waarde of vir verkoops waarde wat van die ekstras wat ook op is.