Wilddog getuigskrif

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

mulmi

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2020
Messages
296
Reaction score
71
Bike
Honda XL650V Transalp
Die forum het al baie wonderlike goed gedoen. En hier is nog 'n voorbeeld van dit.

Ek kry laasweek 'n whatsapp van @Grunder af om te se iemand het 2 XR125
' op gesit om te verkoop. Hy weet ek is in die mark want my seun het sy suster se 125 Duke afgeskryf.

Ek het toe dadelik vir @Frikadella gekontak en so 'n wonderlike mens ontmoet.
Hy het sommer 'n klomp van die donkiewerk gedoen aan sy kant. Ek moes net se ja. Dit was vir my wonderlik hoe hy so betrokke was om seker te maak dat my dogter haar Honda kry. Dit is nie net verkoop en vergeet nie. Seker ook toe hy besef dat ek nog nooit so iets oor so 'n afstand gedoen het nie.

1678864454315.png

Gister toe laai Bikes2Go die rooi monstertjie af. En al wat ek kan sê is dankie. Die fiets is basies splinternuut. Nie 'n merkie nie en slegs 5000km op die klok. Daar was tot brandstof in die tenk.

Weet julle hoe lyk happiness?
1678864497491.png

Baie, baie dankie @Frikadella vir al jou moeite om seker te maak my meisiekind kry haar motorfiets. Jy is een van daai manne wat 'n mens weer hoop gee vir die samelewing!
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,430
Reaction score
1,972
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Dit was n groot plesier en dankie dat jy my vertrou het met die transaksie 1600 kilos tussen ons.

Mag sy veilige en lekker kilos ry en ou Rooies sal haar goed behandel!!
Die rooie se girlfriend bly biki verder....

Is mos die rooie wat gewoond is aan ver vry!!!? 😜
Daai bike se sleutels moet ingehandig word na ure!!!:LOL:
Hoop sy sal altyd veilig ry veral Kuilsrivier se hoofstraat.🤞 Ek haat daai pad.😬
 

Jors Troelie

Race Dog
Joined
May 15, 2014
Messages
569
Reaction score
73
Bike
BMW R1200GS Adventure
@ Frikadella, hats off to you. A better compliment would be hard to find.
@ Mulmi, hats off to you as well for making the effort to pay a man a compliment where it is deserved. We seldom remember to do that.
 
Top