HAMSTER
Pack Dog
- Joined
- Nov 1, 2010
- Messages
- 319
- Reaction score
- 19
- Location
- GRAAFF-REINET
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek wil graag die brake fluid vervang,maar weet nie hoe nie.Ek weet jy het n plastic pypie nodig,wat ek al reeds gekry het .Is daar iemand wat my kan verduidelik wat om te doen.Dit is vir n xt660z,voor en agter.