Advies\aanbeveling - GS 1200 (04) voor Briekskoene

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 26, 2022
Messages
97
Reaction score
53
Location
Jeffreys Bay
Bike
BMW R1200GS
Middag middag middag...dis mos vrydag vandag op die mooie woensdag...ek het so vinnig n"Search" op die interwebs en die forum gedoen oor brieke...daai goed wat jy nodig het has jy te veel brannas in het. Die WD forum het super duper baie inligting wat great is, maar gedink ek gaan elk geval vra...dalk is daar iets nuuts wat opduik en oor die muur loer.
Ek moet briekskoene voor vervang op my 04 GS1200. Wat sal julle aanbeveel en waar sal dan ook die plek wees om die skille te plant? Mens behoort darem die brieke self te kan doen sonder om in die hospitaal te eindig.
 
Top