Brakpan se S10

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,536
Reaction score
145
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Lyk my die Brakpanners het vriende gekry,,,,  :imaposer: :imaposer:

Julle moet oppas, Jakalsie sit hier in die Suide maar hy weet wat daar bo in die Noorde aan gaan,, :lol8: :lol8:

Ek verstaan daai ander oom en tannie met die silver S10's sê dat selfs die silver S10's is viniger as die wittes,  :imaposer: :peepwall: :pot:

 

Attachments

  • IMG_0037.jpg
    IMG_0037.jpg
    68.4 KB

Latest posts

Top