Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,116
- Reaction score
- 305
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Nou so ja die plan ons werk hom so . Ons wil probeer om Sat. oggend 9 uur in Franshoek bymekaar te kom vir n lekker " scenic route " na die bash toe . Vir die mense wat al Vry. aand in die kamp op Worcester oorslaap is dit ook haalbaar om saam te ry as ons 8 uur van die kamp af vertek . Ons gaan nie probeer kilos opjaag nie , die idee is om die roete te geniet . Scenic beteken , ry bietjie stadiger as gewoonlik . eepwall:
Van Villiersdorp se kant af ry ons Franshoekpas en Helshoogte pas deur na Skelmbos . Daarvandaan mik ons na Gordonsbaai en Rooi Els , al teen die see langes tot by Kleinmond vir n lekker brekkie by die hawe . Dan kies ons koers na Botrivier en daarvandaan ry ons darem bietjie grondpad na EKTOKNFIATTREKKER en OPERATOR se skaflike onthaal .
Julle manne wat van die Kaap af ry Sat . , sluit aan by ons . Ons sal seker so by 4 uur rond by die kamp wees. :thumleft: