Breede Bash - Skaapkop ete - 24 November 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Aangesien almal sit en  :drif:  en niemand wil iets doen daaraan nie sal ek maar sorg dat ons koppe kan eet.

Ek sal die koppe kry en skoonmaak en dan gaar maak.
Daar moet ons net die koppe warm maak en dan kan ons eet! (soos ons laasjaar maar ook gemaak het)

Gooi jou naam op die lys en ek sal die res doen nadat jy jou R80.00 in my rekening betaal het.

Afsny datum vir die bestellings is die 16de November 2012.

Bank besonderhede:
HD van Heerden
ABSA bank Malmesbury
rek# 9274991183
tak kode 632005

ASB gooi R10.00 by as jy kontant betaal vir die bankkostes.
 

Latest posts

Top