Leeuhart en die Donkie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dis toe waaragtig jy in jou avatar  :peepwall: :lol8:  Jy lyk goed nadat jy effe gewig afgeskud en hare laat sny het.
 

Attachments

  • Bliknêrs.jpg
    Bliknêrs.jpg
    180.9 KB
Lekker gelees en saamgery, dankie!

Dit het ook in die nag gereën toe ek in Mei Gamkaskloof toe was, en ek het wakker gelê en bekommer of ek weer gaan uitkom, maar dit het ook net die sand en grond mooi vas gereën en die pad is 'n fees om te ry (veral noudat ek my stukkie kloof gekoop het). Ek is bly dis nie net ek wat dink daardie verspoelde stroke klippe aan die begin is nogal rof nie :eek:
 
Ek het ook die fout gemaak om my ear plugs uit te haal. Dan hoor n mens mos elke “rattle”.
Maar die klippe is erg veral vir my want ek ry te stadig daaroor (bang).
 
Lekker man. This is the stuff memories are made off!!

Ek kyk my 2 latte ook so en dink... Jitte, as ek so kon ry was ek n champ!

 
:thumleft:
Ek sit by die werk, en kyk die fotos en geniet dit sommer weer!
 

Latest posts

Top