SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
BMWPE said:
Great RR enjoying the pics
Thanks for sharing  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Always a pleasure,  :thumleft:
 
Wel die kuiertjie is waarvoor ons gekom het, behalwe die roete of uittog na die bash is dit die deel saam wees met ou vriende en waar nuwe pêlle gemaak word.
Daar het weer soos verlede jaar n reën'tjie uit gesak en ons gedwing om onder die dak te braai, op n stadium gevoel soos "Smokey Robinson", na n ruk lug hul die seile en toe als uit gesort.
Het so "walk about" gedoen van die area om die ridders wat dit nie kon maak te wys hoe lyk dit nog by Old Thomas River.
 

Attachments

  • 20201120_082421.jpg
    20201120_082421.jpg
    177.2 KB
  • 20201120_082735.jpg
    20201120_082735.jpg
    271.5 KB
  • 20201122_185759.jpg
    20201122_185759.jpg
    203.9 KB
  • 20201122_185819.jpg
    20201122_185819.jpg
    187.5 KB
  • 20201122_185849.jpg
    20201122_185849.jpg
    181.5 KB
  • 20201122_185909.jpg
    20201122_185909.jpg
    204.3 KB
  • 20201122_185941.jpg
    20201122_185941.jpg
    139.7 KB
  • 20201120_082358.jpg
    20201120_082358.jpg
    220.2 KB
Na ek terug gekom het van my "walk about " het ons gekuier tot ou nag, te min gelag "grappie" maagspiere nou nog seer, die SAVE SA WINES met rooiwyn gehelp en lekker vleis gebraai met bykosse genuttig.
Wel mens moet gaan slaap want môre is dit die pad terug huis toe nie lekker maar tog is dit ook lekker terug want ek's op my ysterperd, wind wat suis, reuke van die natuur hetsy plante, bosse, bome en reën.
 

Attachments

  • 20201120_083050.jpg
    20201120_083050.jpg
    156.5 KB
  • 20201120_083617.jpg
    20201120_083617.jpg
    325.4 KB
  • 20201122_190241.jpg
    20201122_190241.jpg
    142.2 KB
  • 20201122_190219.jpg
    20201122_190219.jpg
    98.3 KB
  • 20201122_190155.jpg
    20201122_190155.jpg
    182.3 KB
  • 20201122_190130.jpg
    20201122_190130.jpg
    67.4 KB
  • 20201120_083158.jpg
    20201120_083158.jpg
    146 KB
  • 20201120_083026.jpg
    20201120_083026.jpg
    187.7 KB
  • 20201122_190034.jpg
    20201122_190034.jpg
    161.4 KB
  • 20201120_082915.jpg
    20201120_082915.jpg
    192 KB
Het jou video op FB baie geniet. dankie vir RR
 
Vroëgerig op, jou eie bed slaap darem net beter as ander.
Ons word die oggend gegroet met n misreëntjie, grond darem nie nat maar op die teerpad gaan mens meer versugtig moet wees.
Vandag huistoe gaan n uitdaaging wees met die digte mis banke wat verby trek, als wasem op "brul & visor" en bemoeilik so jou sug, spoed en konsentrasie.
Die idee was om breakfast te skip en vroeg terug te ry want Ingelsman het n werks afsluiting gehad om 13:00 by Zuurberg Hotel, min het ons geweet wat se teespoed voorlê dat ons dit in elk geval gaan mis.
Ons besluit dat ons eerder na ete gaan ry en dit nie nodig is om haastig te wees omrede ons teerpad terug slaan.
Na n heerlike breaky en gegroet vat ons die pad terug huis toe via die N6, Cathcart maak brandstof vol daar, Seymour, Fort-Beaufort, Adelaide, Bedford, Cookhouse, Paterson, Addo.
 

Attachments

  • 20201123_061519.jpg
    20201123_061519.jpg
    133.4 KB
  • 20201123_061533.jpg
    20201123_061533.jpg
    180.6 KB
  • 20201123_061504.jpg
    20201123_061504.jpg
    151 KB
  • 20201123_061451.jpg
    20201123_061451.jpg
    148 KB
  • 20201120_083755.jpg
    20201120_083755.jpg
    141 KB
  • 20201120_083733.jpg
    20201120_083733.jpg
    197.7 KB
  • 20201120_083712.jpg
    20201120_083712.jpg
    214.9 KB
  • 20201120_083642.jpg
    20201120_083642.jpg
    200.3 KB
  • 20201123_061436.jpg
    20201123_061436.jpg
    132.5 KB
Soos ons al met opstaan gesien het, weerhou die digte mis ons van n konstante spoed handhaaf, by tye 30-40kmph gery op die R345 tot R67 waar Whittlesea / Seymour / Fort-Beaufort pad aansluit en om af Nico Malan Pas te kruip deur die digte mis, karre ry onverskullig vinnig daar af. Daar het al vroeër jare n rots afgekom en n persoon het in daar digte mis vasgery daarin.
 

Attachments

  • 20201123_061652.jpg
    20201123_061652.jpg
    184 KB
  • 20201123_061801.jpg
    20201123_061801.jpg
    157.3 KB
  • 20201123_061745.jpg
    20201123_061745.jpg
    157.9 KB
  • 20201123_061718.jpg
    20201123_061718.jpg
    112.6 KB
  • 20201123_061705.jpg
    20201123_061705.jpg
    165 KB
  • 20201123_061634.jpg
    20201123_061634.jpg
    154.6 KB
  • 20201123_061620.jpg
    20201123_061620.jpg
    121.4 KB
  • 20201123_061607.jpg
    20201123_061607.jpg
    135 KB
  • 20201123_061550.jpg
    20201123_061550.jpg
    149.2 KB
Dit kan mos nie altyd klop dussilboom loop nie, teespoed moet ons almal tref, soos n dief in die nag. 1 van 3 papwiele, elke keer dieselfde gat.
Die probleem is my loopvlak op agterband is min so die huidige plugs het seker hul doel gedien en warm geword en so los gekom.
Na die 3de keer met gemoed wat by die venster uit is moet jy met jou self begin praat en mooi dink na al die probeer slae.
4 plugs later en ons gooi n rustige spoed van 80-95kmph, not ideal but we pray and we should get there.
 

Attachments

  • 20201120_085628.jpg
    20201120_085628.jpg
    225.8 KB
  • 20201123_061931.jpg
    20201123_061931.jpg
    227.6 KB
  • 20201123_061915.jpg
    20201123_061915.jpg
    166.9 KB
  • 20201123_061900.jpg
    20201123_061900.jpg
    169.1 KB
  • 20201123_061844.jpg
    20201123_061844.jpg
    175.1 KB
  • 20201123_061828.jpg
    20201123_061828.jpg
    177.5 KB
  • 20201120_085643.jpg
    20201120_085643.jpg
    191.7 KB
Right ons vorder mooi, stadig maar seker sal
ons tuis kom, nie in tyd vir afsluiting maar veilig tuis en so het ons.

Sit n beskrywing in elke kiekie soos ons ry van die roete om ook rigting aan te dui.

Laastens die EINDE / END, dankie vir die saam ry en hoop julle dit geniet indien jy nie ons wêreld hier onder ken.

Weereens dankie vir die manne wat saam gery het en jul geduld met my, elke ridder se kammaraadskap was uitsteekend.
Tot n 2021 JMOL, WD's of wanneer ons mekaar weer raak ry, mooi en n geseende week.
 

Attachments

  • 20201123_061947.jpg
    20201123_061947.jpg
    166.7 KB
  • 20201123_062000.jpg
    20201123_062000.jpg
    202.1 KB
  • 20201123_062015.jpg
    20201123_062015.jpg
    182.8 KB
  • 20201123_062028.jpg
    20201123_062028.jpg
    179.9 KB
  • 20201123_062043.jpg
    20201123_062043.jpg
    160.9 KB
  • 20201123_062105.jpg
    20201123_062105.jpg
    110.9 KB
  • 20201123_062125.jpg
    20201123_062125.jpg
    145.5 KB
  • 20201123_062139.jpg
    20201123_062139.jpg
    184.2 KB
Dankie Difflock van al die fotos van n area wat ek swak ken. :thumleft: :drif:
 
Lekker lees DL... wens almal wil daai byskrifte in pic sit... :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Dankie Difflock van al die fotos van n area wat ek swak ken. :thumleft: :drif:
Groot plesier Chris, bly ek kon jou ons area bietjie wys.

Roxtar said:
Lekker lees DL... wens almal wil daai byskrifte in pic sit... :thumleft:
Groot plesier Roxtar, probeer altyd so veel as moontlik detail wys waar ek ry en wat ek doen.
 
Dankie dat jul gekom het.  Was lekker om jul weer te sien.

Dankie ook vd lekker RR.  Nog heeltyd gewonder hoe julle gery het - nou weet ek ook.

Dis die 1ste keer wat ek sien die Vis se waters is nie oor die brug nie.
 
Groot plesier Chris, bly ek kon jou ons area bietjie wys.

Dit moes n vreesaanjaende tog gewees het om saam met daai Skaapkopding te ry!!! ;) :peepwall: :lol8:
 
Top