Buddies vir adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
L

Liza-Marie

Guest
Hallo biker buddies  :3some:.  Eks Liza-Marie.  :peepwall:  Het hier kom kyk vir ander mense wat soos ek vry is wanneer hulle Afrika se stof kan inasem - die wind en die reen kan voel - die son wat brand.  Die berge en passe hul bekoor - en die lewe wil "explore".  Wil leer uit jul ondervindings en raad. Het nog nie my eie bike nie - maar glo in my droom.  Sorry vir die Harley clan - lekker om na julle fietse te kyk, maar my hart trek na die BMW aventure fietse toe.  Lekker bike ry dag vir jul wat al die droom en vryheid kan leef.  Groete LM
 

Latest posts

Top