Op daai roete gaan jy die Vrystaat heel mis ry, ter danke aan die Britte. Daai spikkelstreep nét oos van Kimberley is waar die Britte daai tyd sommer luukrak 'n streep getrek het om Kimberely by die Kaap provinsie in te sluit sodat hulle die diamantvelde daar vir hulle
kween kon eis. Jy sal moet verder oos om die fraaie Vrystaat te verken.
Buitendien, jy gaan dalk by Prieska met 'n splinternuwe strykyster van
@ETS uitry. Dan kontak hy mens aanhoudend oor die verlengde strykyster waarborg wat hy wil smous.