Net om so bietjie te stir.
ot:
2strokeDan. Ek het nou al 2 x XT660's gesien wat op hul sy le en rus. :bueller:
N paar KTM's op hulle agterwiele en n klomp BMW wat hulself redelik goed gedra het. Ek het net gedink om die feite te deel. :biggrin:
Ek het myself maar gedra want my vrou was saam. Gedink ek sal ook so bietjie mal >
raak volgende jaar maar die vrou se sy kom weer saam
My vrou was saam en dit was haar eerste deelname aan so iets en sy kan nie uitgepraat raak nie. Weereens dankie aan almal van julle wat dit n genotvolle rit gemaak het.
As die Here ons spaar sien julle ons volgende jaar weer, anders is dit die jaar daarna!!