Change of scenery!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ON-RNR

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2008
Messages
497
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Honda XR650R
Here we go!!
1998 xaars. Nuut aangekoop wel nuut vir my. Altwee staan al meer as n jaar. Ou olie afgetrap en vervang, ou petrol uitgetap, ek dink dis so verslane jy kan dit drink.
Daai vrot reuk van ou petrol wat nie van jou hande afkom nie.
Altwee bikes gestart met n sweet maar klink of hulle loop. Nog nie eers om die blok gery nie maar ons is gepak en opad dak toe. Kyk of die bikes teen die muur kan uitry via Sani's.
N sak vol tools en baie vertoue in die Honda.s
Dit gaan nou n nuwe adventure wees! Weg van die gemak van heated grips groot wind skerm en baie pakplek.
Gee ons so drie dae dan is ons terug met pics en ek hoop min stories.........
 

Attachments

  • 04042011599.jpg
    04042011599.jpg
    78.1 KB
  • 04042011598.jpg
    04042011598.jpg
    73.1 KB
Top