En dan hier en daar 'n "boom-gate", maar daar druk jy net 'n knoppie en gaat in.
Is daai boom-gate oppad Swaershoek toe nog daar?
Is daai boom-gate oppad Swaershoek toe nog daar?
............daai broodtjies het baie lekker geproe, true Nannies.Lyk of iemand jou op jou oog gedonner het... Of proe die broodjies nou baie beter?
Phok ja, en daai een moet jy van die bike afklim om die knoppie te gaan druk.En dan hier en daar 'n "boom-gate", maar daar druk jy net 'n knoppie en gaat in.
Is daai boom-gate oppad Swaershoek toe nog daar?
Ons moes iemand lui om n kode te kry lang terug. Toe was daai boom nog vars nuut.Phok ja, en daai een moet jy van die bike afklim om die knoppie te gaan druk.
Jy sien mos die groot entjie tussen die plase, daar is hy darem maar kaal en vaal. Ek sien darem ook redelike groot peperbome wat rondstaan, lyk darem ook nie te sleg nie en dan natuurluk die Alwyne in blomme tyd.Ons moes iemand lui om n kode te kry lang terug. Toe was daai boom nog vars nuut.
Ek is mal oor daai wêreld se popelier en wilger bome op elke plaaswerf en riviertjie. Sonder daai bome sou dit maar redelik boomloos wees,want n doringboom is nie n boom nie dis n vervuiling!!
Chris, ek hou maar die skyfies in my handsak. Daai goed is te duur om te vervang. Gelukkig het al die "traffics" dit sovêr aanvaar as ek vir hulle vertel die goed word te veel gesteel.Dankie VA dit was n gawe RR dankie vir die deel. Jou liksens sit nog daar ,maar lyk my die slipstreamvanger sn is weg?
Dankbaar, jy wil mos bietjie gatskuur, werk 'n roete uit tot in die Oos Kaap, van hier sal ek die roete vir jou uitwerk.Baie lekker report gewees, fotos ook, dankie.
Dankie Hennie, dis net 'n plesier.Dit is net wat ek vandag nodig gehad het!
Lekker om te sien hoe julle twee so lekker rondry
Dankie vir al die moeite!
Dag vreemdeling en dankie, dis mos jou "hometown".Baie dankie julle. Ek het nou lekker saamgery.
Well described.All those gravel roads you describe have a certain timeless quality, and all are subtly different each time one rides them.
As a matter of interest, how quiet is that Peperboom campsite - I’m thinking traffic noise from the nearby tar road …?
Dankie @TheBear, ek het nog steeds nagmerries oor daai musiek, maar dit is wat dit is.Ry daai girl wat so vir jou wegry 'n 450?
Lekker videos, dankie. Die musiek was darem ook nie te erg nie.
Enter your email address to join: