Chasing rainbows in the Cederberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I'd like to know with what did they make those roads when they were newly built? Some rock stacking were done too. (y)
💪

Ek wil eerder weet hoe op des aarde hulle besluit het om daar van alle plekke 'n pad te bou?! Hulle kon tog nie daardie tyd al geweet het ons gaan by daardie berg wil af ry met motorfietse vir lekkerte nie.

Hoe het hulle die geld en tyd regverdig om die paaie te bou? In vandag se tyd sal daar nie eers 'n halwe gedagte ontstaan om die klas paaie te bou nie, nog minder te onderhou.

Heuningvleipas se pad is na pitte, ek sal baie verbaas wees as hy reggemaak word...
 
Sorry vir die highjack AT, maar ek moes net gaan oplees oor waar julle gery het. Lyk my die hoofrede vir die pad bou is om in Graafwater by die stasie uit te kom vir goedere ontvang en versend. Lyk my Strassbergers se velskoene en rooibos tee is met donkies soontoe vervoer.

https://www.rememberers.co.za/people/johannes-ockhuis/
 
Last edited:
but the last section definitely not.

Yeeaarrss ago Beserker & me (KDX200 & CRF230) tried going up there from Wupperthal's side, genuinely supersteep, with a good view of what was to come - simply dangerous offcamber stuff - if we made it up!
But no worry, both bikes stalled in first and could not be forced further, and I fell off there into a ditch, landing on a flat rock flat on my ass......... I had the biggest blou kol plastered on my entire derriere which even made sitting a pain! 😋
If I remember correct this strack was used by Toyota as a testing 4x4 track, dunno if true - but well done U2! (y)
 
@Adriaan.theron

Love you RR

Net 'n vragie. Toe ek jonger was het ek in die Sederberge geboer. (1980's tot 2000's) Gewoontlik met 'n rugsak op my skouers. Daai jare was die rangers nogal streng en hulle het die berge plat geloop.

Die pad van die top van Pakhuis na Heuningsvlei. Is dit nie deur natuurbewaring se grond nie? Ek het die roete al gestap en kan onthou dat dit buite perke was vir almal behalwe natuurbewaring se bakkies en stappers. Het dinge verander of is ek deurmekaar?
 
Ek was in std 4 toe het ons n staptog gedoen vanaf bopunt van Pakhuispas na die waterval bokant Algeria se kampterrein. Dit was 4 dae se toon stoot en gelyk aarde was dit beslis nie!!
 
Asemrowend mooi!🌈

'n Man kan duidelik sien hoe rof en steil lyk daai paadjies in plekke.

Ook hoe baie waters wat daar gevloei het onlangs
 
Jare terug was daai Wupperthal 4x4 roete n moet-doen in jou 4x4, toe die 4x4 craze op sy ergste was.

Ek het hom met die 500, en later die XT600 gedoen, en ek glo die 600 Yam is dalk selfs n beter keuse as die 500, agv sy lae saalhoogte, en massiewe

lae-omwentelinge wringkrag.

Dit bly egter n naelbyter van n roete, en hy is sekerlik nou moeiliker as destyds, agv verspoeling en niks onderhoud.
 
Wow, that looks awesome (y) (y)
 
Wow! I get the feeling there could be a nice little movie in traversing those passes! Wrap a feel good story around a bit of hardship. The scenery will make it a huge hit. Respect for doing and taking time for the enchanting pictures.
 
Wow. Amazing!

Although not really my idea of fun, especially that last section, but hats of to the two of you 🤘
 
Wow! I get the feeling there could be a nice little movie in traversing those passes! Wrap a feel good story around a bit of hardship. The scenery will make it a huge hit. Respect for doing and taking time for the enchanting pictures.
Wasn't there already a movie like that involving a mountain? 😏
 
Yeeaarrss ago Beserker & me (KDX200 & CRF230) tried going up there from Wupperthal's side, genuinely supersteep, with a good view of what was to come - simply dangerous offcamber stuff

For the record - I made it to the top (in a haze of 2T, a no brainer for this route) a few months later, with 3 kids on 85's
It is steep, but the kids made it.
 
Attachments

  • 039_zps2c1933ad.jpg
    039_zps2c1933ad.jpg
    161 KB
  • 052_zpsf68ecfa2.jpg
    052_zpsf68ecfa2.jpg
    158.4 KB
  • P4270889_tn_zpsfb17858c.jpg
    P4270889_tn_zpsfb17858c.jpg
    118.8 KB

Latest posts

Top