I'd like to know with what did they make those roads when they were newly built? Some rock stacking were done too.
Sorry vir die highjack AT, maar ek moes net gaan oplees oor waar julle gery het. Lyk my die hoofrede vir die pad bou is om in Graafwater by die stasie uit te kom vir goedere ontvang en versend. Lyk my Strassbergers se velskoene en rooibos tee is met donkies soontoe vervoer.Ek wil eerder weet hoe op des aarde hulle besluit het om daar van alle plekke 'n pad te bou?! Hulle kon tog nie daardie tyd al geweet het ons gaan by daardie berg wil af ry met motorfietse vir lekkerte nie.
Hoe het hulle die geld en tyd regverdig om die paaie te bou? In vandag se tyd sal daar nie eers 'n halwe gedagte ontstaan om die klas paaie te bou nie, nog minder te onderhou.
Heuningvleipas se pad is na pitte, ek sal baie verbaas wees as hy reggemaak word...
but the last section definitely not.
Ek was in std 4 toe het ons n staptog gedoen vanaf bopunt van Pakhuispas na die waterval bokant Algeria se kampterrein. Dit was 4 dae se toon stoot en gelyk aarde was dit beslis nie!!@Adriaan.theron
Love you RR
Net 'n vragie. Toe ek jonger was het ek in die Sederberge geboer. (1980's tot 2000's) Gewoontlik met 'n rugsak op my skouers. Daai jare was die rangers nogal streng en hulle het die berge plat geloop.
Die pad van die top van Pakhuis na Heuningsvlei. Is dit nie deur natuurbewaring se grond nie? Ek het die roete al gestap en kan onthou dat dit buite perke was vir almal behalwe natuurbewaring se bakkies en stappers. Het dinge verander of is ek deurmekaar?
Wasn't there already a movie like that involving a mountain?Wow! I get the feeling there could be a nice little movie in traversing those passes! Wrap a feel good story around a bit of hardship. The scenery will make it a huge hit. Respect for doing and taking time for the enchanting pictures.
Yeeaarrss ago Beserker & me (KDX200 & CRF230) tried going up there from Wupperthal's side, genuinely supersteep, with a good view of what was to come - simply dangerous offcamber stuff
Enter your email address to join: