Master Beerkie
Race Dog
ala >Herman< se vorige skrewes: "It will be a mild ride, as usual" en "....so kom join ons dit gaan lekker wees. Agterpaaie....."
PFFFFFFFFFFFFFT!
Wat van ons neuk eers af tot onder in 'n ou sinkgat en dan verder rondtos in 'n bloekomboombos?
Oja - waar's daai ou vleilandjie nou weer?
Amper gevoel soos een van Hoofseun se klasse (...maar ek glo hierdie rit was 'n uitsondering op die reel...).
Nietemin - was genuine erg lekker, dus: eentweedrieblokmyself vir volgende keer! :thumleft:
(sorry selfoon pics)