Darem nie so verlate in die Vallei van Verlatenheid nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker man, lekker!!  :thumleft:

Dankie Dorsland, dit bly maar lekker om tyd in die saal te spandeer.  :biggrin:
 
Baie lekker Dorsland , ja dit sou nogals snaaks gewees het as jou plaas wel Dorsland was . :biggrin: maar ons moes gaan loer het .

Dankie vir die lekker RR , en interesant om wereld rysers te ontmoet , en met hulle te gesels , en wragtig ry hulle nog met mooi klere saam ook . Ek kan dit nie eers regkry op 'n kort trippie nie.  :imaposer:

Dankie  :thumleft:
 
Lekker! Ek sien jy het jou hond ook net betyds afgeneem, hy was oppad om te verdwyn (of verskyn) hahaha. Hond van Intersek!
 
Toothless said:
Lekker! Ek sien jy het jou hond ook net betyds afgeneem, hy was oppad om te verdwyn (of verskyn) hahaha. Hond van Intersek!

Hehehe ja die kamera het so 'n fênsie stelling wat aanpas indien die lig van vooraf kom.  Dis dié dat ou Stoffel so "kom en gaan"  :lol8:
 
Rynet said:
Baie lekker Dorsland , ja dit sou nogals snaaks gewees het as jou plaas wel Dorsland was . :biggrin: maar ons moes gaan loer het .

Dankie vir die lekker RR , en interesant om wereld rysers te ontmoet , en met hulle te gesels , en wragtig ry hulle nog met mooi klere saam ook . Ek kan dit nie eers regkry op 'n kort trippie nie.   :imaposer:

Dankie  :thumleft:

Klink my hulle bly slegs in gastehuise of hotelle, geen kamp nie Rynet.  Hulle ganse bagasie pas in die panniers, die sakkies bo-op, en die tankbag in.  Geen ander sakke of Mr Price waterdigte sakke nie  >:D 
 
Dorsland said:

Netjiese mense , netjiese bagasie Dorsland  :thumleft: en haha oor die Mr Price sakkie aka Vaalbaas -special .  :laughing4:
 
Dit was nou lekker lees, handsome die weet ek is jy, maar skryf, dit is nou ñ verassing :imaposer:
Ek werk nou so hard dat daar nie tyd is om RR te lees nie, Jan (wat saam my daar was) het my laat weet van jou RR.
Pragtige fotos, mens leer baie van fotografie deur ander se fotos dop te hou.
Jy sal seker daai roomys klaar eet onder daai wip voor jy uitkom :ricky:
 
windswept said:
Dorsland, where are you? Miss your comments on the forum.

Ook agtergekom hy het weer nie sy internet betaal nie.  ???
 
Latest posts

Top