Dagsê

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Hi almal.
Danie Brand, bly in die Paarl. Het leer bike ry agter die skaap aan op ons plaas in die Boesmanland, tussen Brandvlei, Loeriesfontein en Calvinia. Ry op die oomblik n WR 450 Maar sodra hy klaar betaal is gaan ek beslis n DS aanskaf, gelukkig nie meer lank nie. Kyk na n XT 660 Z.
Great forum.

Hier is n pic geneem op Koës n paar jaar terug.
 

Attachments

  • koes rally 026.jpg
    koes rally 026.jpg
    38.4 KB
Top