NO GOOD
Race Dog
My Dakar se battery het gek@k in Touwsrivier die naweek. Plate binne in het ge short. Moes die bike toe laai op back up vechile. Die vraag wat nou ontstaan en waaroor almal onseker was is: Kan mens die battery verwyder, die bike dan jumpstart en verder ry sonder battery. Sal dit nadelig wees vir die elektronics?