Adriaan5
Pack Dog
Goeie dag almal
Ek het bietjie raad nodig.
Ek wil my Dakar verkoop vir 'n BMW 650 X-challenge. Is dit 'n goeie skuif? Ek doen meestal grondpad en ry alleen sonder iemand agter-op.