- Joined
- Jan 12, 2012
- Messages
- 5,597
- Reaction score
- 1,118
- Location
- Lavender Hill, Muizenberg, Cape Town
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
Jean, awesome RR en daai wit KTM lyk nog soos die dag wat hy van sy ma gekom het.
171steve said:Jinne nimmo ek het nie geweet jys vissersdam verby nie ek het elke skoolvakansie op die buurplaas daar deurgebring op gruiskop.
Ons moet eendag daarheen gaan klomp boesmantekeninge op die berg n grot wat ek kon inkruip toe ek nog so 12 was en n holgat in die berg wat diep ingaat met water binne.
Vissersdam was eens die grootste skeerskuur in die suide as ek dit reg verstaan deesdae maak hul droe voer daar hulle het reeds niu nuwe 15ha lusern lande ontwikkel op vlakfontein en mynrus ook n buuurplaas van vissersdam
Enter your email address to join: