Dodging kangaroos, borders and Sheila’s

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
So left my old “hometown” for 6 months yesterday.

For so long this was where I would have settled down.

Start a new life raise my kids. Unfortunately my family missed family and Friends too much.

Oh and it rained, alot[emoji28] 3500 mm from Jan - May this year.

e39a41e599eac1e4121e5cf945a531ad.jpg


It was rather emotional for me leaving Mission Beach this morning.

My wife and kids is far, far away back in Africa and we had many great memories here.

It pissed down so I couldn’t stop for pictures.

So here is some from the area during our time here.
c6d1637722a8f6b5223b8063d6d35885.jpg

8943ce543180c2aea5559a4e1a2385c8.jpg

4c3c81f1266e84a7fa1e04fcde1f1e0c.jpg

ff853f218e0b669a5c748f7295e33c97.jpg

04b1b1c42a41492d391fe1b347ee6a8d.jpg

b214cad1ef4604c268b0d83b1ad7e7b7.jpg

f3e7f9a94c5742d46f53d652fc2b3a2e.jpg


Ek is babbelas en hartseer. Ek mis my kinders en besef my Aussies plan het toe nie gewerk nie.

Ek ry tot by my pel in Mareeba. Ek Landbouskool klasmaat en yster Jp.

Vandag vertrek ek vir Cape York. Ongelukkig is die CREB track toe hy het 80 mm reën eergister gekry.
 
Tau ek voel jou pyn om n droom te he vir n veilige hawe vir jou gesin.
Ek was stomgeslaan vir n oomblik om te hoor julle kom terug na al die pyn en drama waardeur n mens gaan om te immigreer, want dis nie n maklike proses nie met baie geduld en papierwerk.
n Paar mense naby my het daardie stap geneem en soms was hul behoorlik gatvol vir die proses.

Maar ek het nou al n paar keer vir n rukkie kom stilstaan in die lewe en wonder oor wat is regtig dit wat mens gelukkig maak. Ek skat dit is mens se familie en vriende in geheel, en dit is wat maak dat ek self nooit n daadwerklike poging aangewend het om n groen-kaart te probeer kry en te immigreer nie.

Ek se altyd mens kan enige plek gelukkig wees, dis n kopding so kom maar terug SA toe en geniet hom weer soos van ouds!

Baie sterkte en gebiet die trip  :thumleft:
 
Really enjoying your story and pics  :thumleft:
 
tau said:
Leo said:
So Tau, gaan jy daai nat nuwe Tenere daar los of bring jy hom saam terug?

Dankie vir die RR. Lyk na baie pret  :ricky:
Ek wag vir qoute!

Ek het R155000 vir hom hier betaal met 1800 km op. As ek klasr is gaan hy 13000-15000 km op hê. So sal sien wat hulle my offer, anders moet hy dalk skip ry.
Wanneer jy terug is stuur n La Grange lorrie om hom te gaan haal!!! :deal: ;) :thumleft: :lol8:
 
d3ce55d17398487a9738d117d68d7093.jpg

Arme bike.

Het vandag 512 km in 5.5 ure gedoen met 2 x brandstof stoppe. Die grondpaai hier in die noorde is iets vreeslik.

Jy kry Roadtrain wat 4 waens sleep op die paaie en honderde 4x4 en trailers.

Kan eintlik nie glo alles is nog vas nie
 
a005a518a3dda08d3187d81e349351b9.jpg

Hier eet die beeste jou kar op as jy lank stil staan



a092850ef73fd4a04debb60e066faa0c.jpg


Die jong stop my in die middel van die pad. Hy praat swaar engels. Ry CRF 250 l wat morsig gelaai is. Selfs 5loter petrol kan wat voor hooflig vasgemaak is. Hy ry so stadig hy maak nie stof nie. Hy wil my oorreed om om te draai dit is vreeslik vertel hy my.


943caf95babe0a1c8a5d69a90b4ee887.jpg


Musgrave station vinnig brandstof gekry

99d85133eb347429d031d87c4574b184.jpg

4dcb91f6bd0c8510d3f6eb1c54ef30e5.jpg

Die pink is vandag. Daar vanaf die rooi kruis is die grondpad met sulke 2-5 km teer stukke tussen i. Om jou kans te gee om verby te kan gaan.
 
They certainly make a big deal of the old telegraph track. The original telegraph line was only about 1.8m high. There was no traffic to pass underneath and that height was convenient for a man on a camel to do repairs and maintenance. The pictures you posted earlier of your time in Mission Beach I'm sure would have had a lot of members looking at the Australian Visa page but the coral trout your son was holding would also be the envy of a lot of Airlie Beach locals, they are pretty well fished out here in the Whitsundays. 

PS: They call Cape York "going to the tip" here just like we "go to the roof" but I often have to work out if they are going North or going to the rubbish dump.
 
Yes Ian it is a great track. They said it will take met 2-5 days. I started the OTT at 10:48 and finished at 15:30 at Nolans which is the last crossing. Cars flooding and damaging motors is coming.

I am just keeping it constant. Need a tyre now.
 
Gister was ‘n rowwe 610 km .

Vandag was die verste crossing wat ek nog tussen twee dorpe gedoen het.




db90039047ced5082318940670083538.jpg


1ae090712b427d4047e2dae2db20ede1.jpg


Die bekende Exchange hotel in Coen. Iemand het jare terug die S op die dak bygesit.

Hulle los hom nou so.
2f8b4920fcfd4b2beb63dce3ce01a7f2.jpg

Wilde vark vroeg iggend in die bos


adad1973ae77b7d0b9b4dae3b860b5b7.jpg


Musgrave Station na Normaton is volgens die kaart 590 km so ek het extra 15 liter gelaai.
9da5bbd43b7310f93747fe27d40588c0.jpg

98217267e7b9210847e2c5f126ee55a0.jpg


Mitchell rivier crossing. Nogals knyp knyp oor.
d4201b52eace055bd1b5edbea3eab0e4.jpg

5950da3072461fde846cece3384e7bed.jpg
 
5c7f23738e8cdaba4b4eb50f6e426e75.jpg

ffa3901f7f7f1afe1cb75c16c666fa3b.jpg

01cc0f03109a9fb9e93275d5260d5b86.jpg


Ek het dit gemaak. 612 km vir die dag.
37d1d1354c32b392627f283606a3d4e4.jpg

6a85d7442dce716d2129a78cacf71bd2.jpg


Die tenere raak moer lig as jy hom tussen 100-110 km/h hou.


01d4824757e0a28e3001d2d18c8be333.jpg


Die Dunlop D606 het al 4800 km op wat ‘n tyre!!!
dce7cb50063d55ef78d1712336948059.jpg

Nou gaan ek swem.
 
Iemand het jare terug die S op die dak bygesit.

Hulle los hom nou so.

Dalk was dit chommies van Ronnies Sexshop wat op vakansie was daar!! ;) :deal: :lol8:
 
Ek is beindruk met hoe goed die D606 se loopvlak lyk aangesien jy vroeer vertel het hoe lekker jy spin wanneer jy deur die draaie jaag  :thumleft:
 
Normanton is net net groter as ‘n posseël, maar hy het 3 hotelle.

9851b27db145524f34a6460d3baaf0c6.jpg

b08cdb42fc7045b8ba15ef4cc4b228c1.jpg

348e0a3708536fb2dccd9f177ffd1584.jpg

68dda20768e65c5819111e10bceae916.jpg

779798bcadb66671451898fa7870d1b8.jpg

f82bae25b6678ee9e33dd1f0d70381a9.jpg

b7a075e16824221fee5c82465ab9a436.jpg

095812d216f409d90a38d850bc08e14f.jpg

26b8247acfd80be590f7d61892c4c0d1.jpg
 
Top