woody1 said:Lekker lekker.... nou 'n vragie... het julle nie vir my 'n werkie daar onder nie..... ek wil ook soos julle NOOIT WERK en altyd ry....ek is nogal handig :imaposer:
XRRX said:woody1 said:Lekker lekker.... nou 'n vragie... het julle nie vir my 'n werkie daar onder nie..... ek wil ook soos julle NOOIT WERK en altyd ry....ek is nogal handig :imaposer:
:lol8:
Ons het toevallig 'n vakante pos....
Pligte:
1. Dra "Old Grey" aan vir die Engelse Royalty...
2. Herstel van papwiele vir die Engelse Royalty...
3. "Grooming" van die Engelse Royalty se kat...
4. Gesels met Jakkals wanneer teenwoordig...
O0
.... en ek het geen idee waarna Dirtcopper verwys nie... :snorting:
Skolla said:Verseker Uncle Lions ons gaan nog n trippie uitpak.Woody 1,dit lyk of ons baie gatskuur maar dit is nooit ver nie,rondom die huis,so 65 km op n slag,ons het hom noual so uitgery daar is al erosie slote,so 10 keer jaar dan is dit nou nie te ver nie :ricky:thx vir die ander kommentaar ook.Dit lyk ook somtyds of ons altyd iets kouds gebruik maar dit is ons koffiebekers wat ons spesiaal laat maak het met die labels op. :biggrin:
woody1 said:Ek maak vir julle Cucumber sarmies en rooiprop.. :imaposer:
Jakkals said:woody1 said:Ek maak vir julle Cucumber sarmies en rooiprop.. :imaposer:
Hulle gaan op die boek koop en jou dan nie betaal nie, daai is ander drie sluipers. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
XRRX said:Jakkals said:woody1 said:Ek maak vir julle Cucumber sarmies en rooiprop.. :imaposer:
Hulle gaan op die boek koop en jou dan nie betaal nie, daai is ander drie sluipers. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
:deal:
Gaan vang jy liewer 'n skaap op 'n Karoo plaas.... :angry9:
Hallo Skolla :thumleft: En passop vir daai jakkals, julle weet mos :deal: ot:Skolla said:Yes Boys,ons moet fotos edit want die Gereg(polieste) hou ons dop,hello dirtcopper
DirtCopper said:Hallo Skolla :thumleft: En passop vir daai jakkals, julle weet mos :deal: ot:Skolla said:Yes Boys,ons moet fotos edit want die Gereg(polieste) hou ons dop,hello dirtcopper