dogs on holiday in j-bay

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Casting from Turd said:
Looks like you okes braaied a front tube to a GSA there

hehe yes there may be tubes involved there somewhere.

look forward meeting the rest of the gang on the next outing
 
die twee is nou in kaapstad by skoonma.

hulle het maandag gery op die ou pad van stormsrivier af tot op mosselbaai en da oorgeslaap.

dinsdag het hulle "die hel' gaan ry en Anton het so n stukkie plaas gekoop daar. hy se hy kan nie onthou wat prsies gebeur het nie maar hy sy voet so bietjie seergemaak niks ernstig nie. hy se as hy nie al sy atgatt aangehad het nie het hy sekker bietjie meer seergekry. sy bike het n paar krapmerke op maar niks is gebreek nie. 
hier solank n foto of drie net voor hulle gery het.

hulle geniet dit vreeslik.as hulle maandag trug is sal ek n rr opsit.

ek donners jaloers op die twee broers met hulle trippie.
 
Attachments

  • IMGP3663.JPG
    IMGP3663.JPG
    166.8 KB
  • IMGP3664.JPG
    IMGP3664.JPG
    175 KB
  • IMGP3666.JPG
    IMGP3666.JPG
    171.7 KB
tiffie said:
:laughing4: :laughing4:

gee hom gas knuclehead.  ek het n hele jaar gewag om die holiday feeling te he.

:pot:

Just remember when I go on holiday when you bunch are slaving for the man. Then I am going to rub it in proper.

Knucklehead. phhht. More like knucklescraper
 
:spitcoffee: :spitcoffee:

Uncle Turd, I agree with kneukelkop, be nice  :pot:

But then again knucklhead, Turdie doesnt have a "nice" hair on his head (oh, wait...... or any hair for that matter)  :imaposer:
 
tiffie said:
die twee is nou in kaapstad by skoonma.

hulle het maandag gery op die ou pad van stormsrivier af tot op mosselbaai en da oorgeslaap.

dinsdag het hulle "die hel' gaan ry en Anton het so n stukkie plaas gekoop daar. hy se hy kan nie onthou wat prsies gebeur het nie maar hy sy voet so bietjie seergemaak niks ernstig nie. hy se as hy nie al sy atgatt aangehad het nie het hy sekker bietjie meer seergekry. sy bike het n paar krapmerke op maar niks is gebreek nie. 
hier solank n foto of drie net voor hulle gery het.

hulle geniet dit vreeslik.as hulle maandag trug is sal ek n rr opsit.

ek donners jaloers op die twee broers met hulle trippie.

Bitter BITTER jaloers op daai twee!! Stuur groete vir hulle van die jonge dame wat se fiets so olie lek  :peepwall:

Safe travels!  :ricky:
 
Martina said:
:spitcoffee: :spitcoffee:

Uncle Turd, I agree with kneukelkop, be nice  :pot:

But then again knucklhead, Turdie doesnt have a "nice" hair on his head (oh, wait...... or any hair for that matter)  :imaposer:

Hey washit you
 
Facts are facts  :lol8: and you cant deny the obvious  :imaposer: :imaposer:
 
Latest posts

Top