Drive shaft bearing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Brakenjan

Race Dog
Joined
Aug 7, 2006
Messages
3,182
Reaction score
19
Location
Joburg, RSA
Bike
BMW (all models)
'n Vinnige vragie, seblief boys. Is dit 'n issue as 'n HP2 se drive shaft bearing gegaan het en vervang moet word? Is dit aanduidend dat die fiets 'n harde lewe gehad het of is dit een van daai goed wat gebeur en as dit eers gefix is gaan dinge weer.......erm........klop-disselboom  ???

Sal graag wil hoor wat julle dink.  :thumleft:
 
Top