Drol se 5 rand trip jol

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,287
Reaction score
8,128
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Drol promised to give a detailed ride report in no less than 4000 words.

I just tagged along  :imaposer:

Here some pics in the meantime  :biggrin:

Genade!

varkwors, boerewors, cheese griller & bacon op daai eerste breakfast foto  :thumleft:

bly om te sien jyt so rustig gery, oppas dat daai 1190 nie carbon groewe in sy silinders opbou nie
 
Lem said:
Genade!

varkwors, boerewors, cheese griller & bacon op daai eerste breakfast foto  :thumleft:

bly om te sien jyt so rustig gery, oppas dat daai 1190 nie carbon groewe in sy silinders opbou nie

Die Menu sê Cheese griller OR boerewors OR banger.

Toe tune ek maak die OR OR eerder na n AND AND AND  :imaposer:  :imaposer:
 
Het jy darem vir Die Drol n spin op jou bike gegee sodat jy die Honda se krag kan voel? ;)
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Het jy darem vir Die Drol n spin op jou bike gegee sodat jy die Honda se krag kan voel? ;)

Hy wou nie my bike ry nie  :'( Wou so graag daai Honda n burn gegee het.

Hy se hy ry nie n ander ou se kar, bike of vrou nie.
 
Manic said:

Ek ook nie. Dan behou mens die vriendsakp het ek vroeg in my lewe geleer want na die bike geprang is het die ou gewoonlik nie geld
om hom reg te maak en dan is julle kwaai vriende.
Gawe foto's wat julle geneem het. :thumleft:
 
Nice phodies van 'n nice omgewing.  Ons bly in die paradys.  :biggrin:

Dankie vir die deel, nou wag ons net vir die DROL se 4 000 woorde.  :lol8:
 
Ek is maar n JHB outjie wat nog bitter min rides gedoen het hier in die Kaap.

Die een is die beste trip nog ooit gewees. Ek ry so en kyk vd berge ek moer sommer vd pad af  :imaposer:
Donderdag gery, was Sondag aand weer terug.
Was rustig. Grondpaaie so 60-80 gesleep heeltyd, en op die teer so 120-140.

Baie nice, rerig. Was ook my heel eerste keer in Seweweekspoort gewees. Stunning. Gery en fotos neem soos n Chinese op vakansie  :laughing4:

Was great om Veldtie te ontmoet ook. Lekker gevreet en gekuier, en gelag dat my maag seer was later.
Carrots is toe rerig so lelik soos almal gese het ook  :imaposer:  :imaposer:

Great trip.

Thx dat jy my saam gesleep het  John  :thumleft:  , daarom het ek nie gemoun oor jou snork nie  :imaposer: 
 
Manic, dit lyk na lekker trip.............lyk my julle het 'n hele paar morsige burgers deurgedraf die naweek. :thumleft:  ;D ;D ;D
 
Operator said:
Manic, dit lyk na lekker trip.............lyk my julle het 'n hele paar morsige burgers deurgedraf die naweek. :thumleft:  ;D ;D ;D

Biker raak mos honger na die heeldag in die saal  :imaposer:   :imaposer:

Ek is nou op n diet, eet al twee dae lank net slaai  :pot:  :imaposer:
 
tiffie said:
nou prat jy akkies. jy nog nooit jou slaai geeet nie. :pot:

Dis al wat van daai Burger oorgebly het  :laughing4:

Top