- Joined
- May 23, 2022
- Messages
- 310
- Reaction score
- 231
- Location
- Bashewa, Pretoria
- Bike
- Honda XL650V Transalp
'n Maat van my het so 2 mnde terug sy Transalp 650 se een en enigste sleutel verloor. Buite die opsie om duplicate via Honda-Japan aan te vra..... teen plaas se prys.... wonder ek en hy (ek namens hom ) of daar 'n ander manier is 'to kill this cat'?