EC BASH 2012 - THE GROUP REPORT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
TrailBlazer said:
Once again, many thanks to Jupiter and your support team for making this a moerse Bash. I believe that this is the best of those that I have attended.

Also, many thanks to the South Cape Dogs for the privilege of being able to ride along with you guys. We thoroughly enjoyed ourselves.

Oh... TAILBLAZER and Atigun arrived home safely this afternoon, tired, worn out and saddle-sore.

Thanks all...

Traili was lekker to see you again and we had some good laughs. Take care Boet :thumleft: :thumleft:
 
Wow Jup you are on the go I see next years badge already developed will certainly be attending :ricky: :3some:
 
Stoetbul said:
Captain Slow said:
1. Baviaans petrol pomp
2. Kak praat kringetjie
Cappie, daai ou op die 2de foto wat regs sit met die wit hempie aan is darem besonder rond en met 'n moerse dubbel ken sit hy daar en lyk of hy op die klein huisie sit. Laat my nogaals dink aan 'n ou hier in die weskaap wat 'n mod is en gereeld saam met my 'n ietsie vat by Krige's..................... :peepwall: :biggrin:

Daai dik ou gaan jou moer, pasop!! :)
 
Piet Coke said:
Donderdag oggend by Ultra City op Worcester. Eindbestemming……De Rust.
Baviaans2012007.jpg

Baviaans2012006.jpg

Baviaans2012004.jpg

Baviaans2012003.jpg

Baviaans2012002.jpg

Baviaans2012001.jpg

Baviaans2012005.jpg


Iewers voor Laingsburg
Baviaans2012008.jpg

Baviaans2012014.jpg

Baviaans2012013.jpg

Baviaans2012011.jpg

Baviaans2012010.jpg

Baviaans2012009.jpg


Agter die Floriskraal damwal.
Baviaans2012016.jpg

Baviaans2012015.jpg


Na ’n moerse klomp hekke, duk sand, klippe, los gruis, ’n val of twee, pap wiele en ’n klip rand later het ons in Prins Albert aangekom, waar ons by die Prickly Pear gestop het vir verversings. Ongelukkig het ek nie foto’s daar geneem nie. Ons is vêrder oor die Swartberg pas. Wat ’n ongelooflike mooi plek is dit nie. Ek het basies net 2 foto’s wat ek kan gebruik……..die res is useless.
Baviaans2012017.jpg

Baviaans2012018.jpg


In De Rust het Rassie vir ons by die Voëlgesang gastehuis ingeboek. Die manne het gou hulself in gesetel en ons is soos een man af na die Back Packer vir ’n lekker kuier en ete. Daar het ons nog heelwat ander Kaapse honne raakgeloop wat daar ingeboek was.Ek moet sê…die mense mag maar pizza’s maak.
Baviaans2012019.jpg

Baviaans2012020.jpg

Baviaans2012022.jpg

Baviaans2012023.jpg

Baviaans2012024.jpg

Baviaans2012025.jpg

Baviaans2012026.jpg

Baviaans2012027.jpg

Baviaans2012021.jpg


Ons is Vrydagoggend verder deur Meirings poort (nog ’n eerste vir my) Klaarstroom na Willowmore. Die amper 100km’s tussen Klaarstroom en Willowmore is ’n “hoë spoed” grond pad………vir KTM’s, GS’e ens. Maar wees gewaarsku………..daar is heelwat bedrieglike driffies.
Ek het dit maar rustig gevat en op Willowmore toe moes ek hoor dat as ek gekom het om blomme te kyk ek eerder met ’n Kombi moes ry. Ek is min gespin want met my AT voel dit of ek met ’n Fleet Line ry.

By die Hotel op Willowmore het ons eers als volgemaak……….drank, kos en petrol. Ek was nog nooit in die deel van ons land nie en het besluit om vooruit te ry want ek wou baie stop en als bekyk. Ten spyte daarvan…het ek heelwat vroeër by Doornkloof aangekom as die res van die pak.
Baviaans2012028.jpg

Baviaans2012031.jpg

Baviaans2012029.jpg

Baviaans2012031.jpg

Baviaans2012035.jpg

Baviaans2012032.jpg


Die “Blomme Kyk Kombi”
Baviaans2012033.jpg

Baviaans2012036.jpg

Baviaans2012037.jpg

Baviaans2012038.jpg


Ek het vir ons ’n lekker spot gekry en die manne het so een vir een aangekom en hulle ding begin doen.
Baviaans2012039.jpg

Baviaans2012040.jpg

Baviaans2012041.jpg

Baviaans2012042.jpg

Baviaans2012043.jpg

Baviaans2012044.jpg

Baviaans2012045.jpg

Baviaans2012046.jpg

Baviaans2012048.jpg

Baviaans2012051.jpg

Baviaans2012052.jpg

Baviaans2012054.jpg


Toe die son begin sak het ons almal opgeskuif na die kuier gat naby die bar. Daar het hoë vure gebrand met goeie geselskap saam met goeie vriende. Heelwat nuwes is ook ontmoet.
Baviaans2012056.jpg

Baviaans2012057.jpg

Baviaans2012058.jpg

Baviaans2012061.jpg

Baviaans2012062.jpg

Baviaans2012064.jpg

Baviaans2012065.jpg

Baviaans2012066.jpg

Baviaans2012067.jpg

Baviaans2012068.jpg

Baviaans2012070.jpg

Baviaans2012072.jpg

Baviaans2012074.jpg

Baviaans2012075.jpg


Sondag is ons reguit huis toe met die R62. Geen foto’s ongelukkig.
1,120 Bitter aangename km’s. Dankie, aan my maaikies wat saam met my blomme gaan kyk het. Dit was mooi paaie wat ons gery het. Ek gee nie eens om oor die “stippellyn” roete nie.
Weereens BAIE DANKIE, Jup en jou span vir ’n “EPIC BASH”. Ek is geboek vir die volgende een.
Awesome  Phodies :thumle
Ive never seen so many bikes parked infront of the Royal
 
Look familiar. Kuiering at the first National Bash 2006 at Doornkloof  :ricky:  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=3565.20  very enjoyable to read  :thumleft:


 

Attachments

  • dsc03820io7.jpg
    dsc03820io7.jpg
    147.2 KB
Some where in the middle of no where ... well not really  ::)  ... soon on the road again  :ricky:
 

Attachments

  • IMG-20120511-00011.jpg
    IMG-20120511-00011.jpg
    43.4 KB
  • FILE2803.jpg
    FILE2803.jpg
    51.8 KB
This was breakfast Sunday morning  :drif:


mini-IMG_8730.jpg

 
The EC Bash made the Motor Burger (Garden Route) yesterday.

Ek julle ma's het juis gese julle moet in die koerante huis toe kom nie!
 
Trailrider said:
The EC Bash made the Motor Burger (Garden Route) yesterday.

Ek julle ma's het juis gese julle moet in die koerante huis toe kom nie!

Ag scan dit tog vir die wat ver bly toe assseblieeeeeeeeeef!
 
DirtCopper said:
neem n foto of stuur n link. Hou op lui wees :pot:

Daar is nie 'n link nie. Maar hier is vir jou 'n foto wat ek gister geneem het:

319722_10150966526886257_619406256_12214238_1778351403_n.jpg


Wat op aarde wil jy met 'n foto maak? ???
 
Ag dof! Nou verstaan ek! Julle soek 'n foto van die koerant?
 
Jammer. Blonde oomblik. Kon nie verstaan wat DC met 'n foto wou maak nie. ???

Hier is 'n foto van gister se koerant! 8)
 

Attachments

  • MB VB.jpg
    MB VB.jpg
    145.2 KB
Of doen net 'n RR van watse kak jy alles kwyt geraak het in die koerant!
 
Top