EC HONNE - Spookhuis Oorslaap - GEKANSELLEER !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,539
Reaction score
3,263
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Dis weer sulke tyd. Dalk raak ons die keer lucky met die spook soek. Julle ken die storie. Hier's laas jaar s'n https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=101855.0  En dit was 'n lekker jol.

Hou hier dop vir reëlings nader aan die tyd.

GPS koordinate na die Spookhuis op Bie se pa se plaas : S33 18.368 E25 05.928

Maar eers moet ons bietjie gaan tuinwerk doen https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=124674.0 Kom maak 'n lekker dag daarvan  :thumleft: So uur of twee se skoffel dan kuier ons.

Ek moes seker genoem het vir die wat nie laasjaar daar was nie en hulle vrouens saambring. Hierdie is 'n stealth kamp sonder toilet en ablusie geriewe. Daar is water en bosse. Jy moet verder alles saambring wat jy nodig Het.
 
Top