at502pilot
Pack Dog
- Joined
- Apr 20, 2010
- Messages
- 345
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek het al n hele paar goeters op my GSA gesit,insluitende n ARB kompressor onder die topbox maar die beste beleggings was HID ligte.
Het vanaand in die donker op die Overberg grondpaaie gery en dis n fees,ek het ook bie BMW LED spots opgesit en daar is nie n manier dat ek ooit weer ander ligte opsit nie
Die pad is spierwit oop voor jou vir ten minste 300 m.Die LED Spots gooi meer van n horisontale streep as n kol maar dit werk beter as die crap GSA ligte waarmee hy uitkom.
Jy kan al die bokke en hase in die veld langs jou sien.
HID EN LED IS KONING