Ek is ok hier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RTFM

Pack Dog
Joined
Apr 4, 2010
Messages
401
Reaction score
224
Location
Nelspruit
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Ek lurk al lekker lank, maar sien ek moet maar my bek begin oopmaak as ek dalk oor 4 of 5 jaar iets wil verkoop ....  ;)

Ek bly in Nelspruit, en het onlangs 'n 2003 Africa Twin aangeskaf.
Ek is nie meer so jonk as wat ek was nie  ;D , is in die 80s gebore.

Ek het leer bike ry op die plaas waar ek groot geword het, 'n lekker Honda 185 XL (dink ek)

Ek ken darem so paar ouens wat hier rondhang, en 'n paar ken my  ;)
En ek het darem al heelwat gekoop by verskeie ouens op die forum.

Laat hy val waar hy wil .....
 
Top