En nog 'n newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 16, 2007
Messages
5
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal

Onder ENORME M&$RSE VERSKRIKLIKE ONMENSLIKE  ;D druk van my "cuzzin" op die forum om op te hou "lurk" en op te teken vir die BASH!
Het GSA so 3 weke lank, eerste keer in saal na baie jare en vat dit maar kalm op die oomblik......


 
Top