Engine tuning

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mof

Race Dog
Joined
Oct 15, 2010
Messages
1,296
Reaction score
24
Location
Plaas
Bike
Boss Hoss (all models)
Wat doen die 'Booster plug' presies? Ek neem aan dis 'n meer algemene verryking van die mengsel vs die PC se varierende verstellings op verskillende snelhede?
Ek dink meer in terme van die langslewendheid van die enjin as kraglewering, maar as iemand vergelykende grafieke het sal dit ook interessant wees.
 
Top