Enige Overberg honde nog in die omgewing???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
Wil hoor of daar dalk nog enige overberg ( Villiersdorp, Vyeboom of Caledon) honde in die omgewing is wat dalk 'n draai wil gan ry voor die 3de januarie. Laat weet my maar. het gedink om van villiersdorp af die draaiberg pad te ry botrivier se kant toe. hoop daar is iemand wat wil saam ry. :ricky: :ricky:
 
Top