Exploring the Khomas Highlands

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bordercollie

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2019
Messages
315
Reaction score
239
Bike
Yamaha Super Tenere
Two bikes, 1 x lady, 1 x gent, 488km, and 4 passes outride.

Windhoek, Mele, Solitaire, Gaub Pas, Gamsberg, Windhoek

https://www.relive.cc/view/vPv4JK2kBR6
 

Attachments

  • 2  Arrive Mele.jpg
    2 Arrive Mele.jpg
    80.5 KB
  • 3 Bikes at Mele.jpg
    3 Bikes at Mele.jpg
    569.3 KB
  • 3 Coffee + Apple tart at Mele.jpg
    3 Coffee + Apple tart at Mele.jpg
    133.8 KB
  • 4 Solitaire.jpg
    4 Solitaire.jpg
    98.4 KB
  • 5 Solitaire Fuel Upload.jpg
    5 Solitaire Fuel Upload.jpg
    83.9 KB
  • 6 Lunch at Solitaire.jpg
    6 Lunch at Solitaire.jpg
    60.6 KB
  • 1 Mele Padstal.jpg
    1 Mele Padstal.jpg
    423.8 KB
Bordercollie are they done with the paving on Spreedtshoogte?
 
Chris,

Was in Feb 2020 daar af, toe was hulle nog nie klaar nie.
 
Dankie vir die deel. Namib is altyd mooi!
 
Ai, dié Nam freds is vir my amper soos 'n getroude man wat na 'n "stripshow" toe gaan.  Hy mag kyk maar hy kan nie vat nie. Ek is nou al moeg gedreig ek gaan 'n Suidwes trippie met my fiets doen of Koës Rally toe, ek maak myself net onnodig lus en daar kom niks daarvan nie.  :-\

Baie mooi fotos [member=26820]Bordercollie[/member]. Solitaire het 'n spesenjale plekkie in my hart. 
 
Namibia is mooi en ons het lekker paaie om te ry, maar daar is net sulke mooi plekke in SA ook. Die Richtersveld het sy eie bekoring. Sal dit weer doen, net langer as die vorige 4 dae.

Ons kry altyd n rede om te ry.

One voting dag trip laas jaar. Gery, gebraai en gestem. (Die vaal goed op die rooster is bratwurst)
 

Attachments

  • Vd 2019 8a Braai Kuiseb.jpg
    Vd 2019 8a Braai Kuiseb.jpg
    242.7 KB
  • VD 2019 10 Riding out  of Kuiseb River.jpg
    VD 2019 10 Riding out of Kuiseb River.jpg
    173 KB
  • VD 2019 12  Way Back .jpg
    VD 2019 12 Way Back .jpg
    168.8 KB
Dorsland said:
Ai, dié Nam freds is vir my amper soos 'n getroude man wat na 'n "stripshow" toe gaan.  Hy mag kyk maar hy kan nie vat nie. Ek is nou al moeg gedreig ek gaan 'n Suidwes trippie met my fiets doen of Koës Rally toe, ek maak myself net onnodig lus en daar kom niks daarvan nie.  :-\

Baie mooi fotos [member=26820]Bordercollie[/member]. Solitaire het 'n spesenjale plekkie in my hart.

Koes is altyd 'n wenner
 
Ja maar jy hoef dit darem nie hier ook nog te kom invryf nie.

Geen empatie vir 'n ingehokde plaasboer nie. [emoji41]
 
Bordercollie, jy is wreed.  Baie, baie wreed.  Dis erger as om 'n hond met 'n ketting vas te maak en 'n lekker vleisbeen net-net buite sy bereik te sit.  Ons sit en kwyl die kant van die grens, maar jou fotos is baie mooi.  Ek kan sien dit was 'n heerlike draaitjie.  :thumleft:
 
Ek het n gevoelte NAM gaan diep nat wees die komende reënseisoen. :thumleft: :thumleft:
 
Die fotos wat en nie ge-post word nie, gaan die wat na NAM verlang tot drank dryf, hoewel n paar dalk as brand bashing beskou mag word, waar sekere brands vassit in sand en die hoeveelheid stof wat sekere brands opskop op grond paaie.

Ek hoop dit is n nat jaar, ons het dit nodig.

Ons is n lekker ry groep, jonk tot oud en twee baie capable dames. Spoed is nie belangrik nie, ons stop baie om net te kyk na goed en dinge op die roete. Ry wel lang afstande op `n dag.

Die volgende trip gaan 650km grond wees in een dag.
 
Almal wat in NAM was of hier bly moes dit al gesien, wie het gestop en dit van naderby beskou??
 

Attachments

  • Gamsberg pas.jpg
    Gamsberg pas.jpg
    237.4 KB
  • Spookhuis 3 - Bosua Trip.jpg
    Spookhuis 3 - Bosua Trip.jpg
    113.6 KB
  • Spookhuis 2 - Bosua Trip.jpg
    Spookhuis 2 - Bosua Trip.jpg
    148.1 KB
  • Bosua Viewpoint.jpg
    Bosua Viewpoint.jpg
    138.3 KB
  • Net in NAM 1.jpg
    Net in NAM 1.jpg
    127.4 KB
  • CVF Feste 2  - Bosua Trip.jpg
    CVF Feste 2 - Bosua Trip.jpg
    90.9 KB
  • CVF Feste 1  - Bosua Trip.jpg
    CVF Feste 1 - Bosua Trip.jpg
    98.7 KB
  • CVF Feste - Bosua Trip.jpg
    CVF Feste - Bosua Trip.jpg
    152 KB
  • Velle Verkoop .jpg
    Velle Verkoop .jpg
    162.6 KB
Nam is die interessantste land suid van die Sahara. Geen kompetisie nie. Die stories uit sy vroeë geskiedenis, sy natuurwonders en landskappe, kuslyn, weer, landskappe, geboue en argitektuur. Man, sommer als.

Jy nie 'n ongetroude sussie nie [mention]Bordercollie [/mention]? Ek wil daar kom woon.

O wag, ek is reeds getroud [emoji16]
 
Dorsland my plan was om 2021 terug te trek Namibia toe. Maar planne is besig om te vernader.
Dalk eers oor 5 na 10 jaar. Dink ek sal steeds kom vakansie hou en kom soek na my plasie in die Namib.
 
My bucket list for outrides in 2020 included to ride all the passes in the Khomas Hoogland. The Kuiseb Pass could not be ticked in 2020.

With the recent good rains and reports that the Kuiseb is flowing there was no excuse to post phone the trip. The Khomas Highlands is GREEN!

Joined forces with another biker that also want to see the Kuiseb river flowing and we left WHK 06:15.

Was an 11hr 10min trip with all the stops, with only 08hrs in the saddle. In total 501km trip.

D1982, D1998, C14, D125, D1261, D1265 & C26.

Had lunch in Solitaire.
 

Attachments

  • KRR 1 Filling Up.jpg
    KRR 1 Filling Up.jpg
    406.8 KB
  • KRT 2 Filling Up Like minded Rider.jpg
    KRT 2 Filling Up Like minded Rider.jpg
    165.2 KB
  • KRT 3 Namibia is green.jpg
    KRT 3 Namibia is green.jpg
    429.1 KB
And more
 

Attachments

  • KRT 4 More Green.jpg
    KRT 4 More Green.jpg
    338.8 KB
  • KRT 5 Us Pass D1982.jpg
    KRT 5 Us Pass D1982.jpg
    491.3 KB
  • KRT 6 A short Break.jpg
    KRT 6 A short Break.jpg
    686.3 KB
And more
 

Attachments

  • KRT 7 Crossing the Kuised the First time.jpg
    KRT 7 Crossing the Kuised the First time.jpg
    566.6 KB
  • KRT 8 Kuiseb flowing strong.jpg
    KRT 8 Kuiseb flowing strong.jpg
    366.3 KB
  • KRT 9 Kuiseb - First crossing.jpg
    KRT 9 Kuiseb - First crossing.jpg
    213.4 KB
  • KRT 10 Crossing the Kuiseb the 2nd time.jpg
    KRT 10 Crossing the Kuiseb the 2nd time.jpg
    702.4 KB
Top