FJR1300
Race Dog
Gents, ek wil ontslae raak van die klere in my bike kas wat ek nie gebruik nie.
Stel iemand dalk belang in die Dusty Rain Coat, het hom lank terug gekoop en nog nooit gebruik nie.
Size: XL
R300.00 ONCO, Posnet se R100.00 is op die koper.