Bee-Bop
Puppy
More Manne
Ek het n weird probleem op my bike vanoggend. As ek normaal ry dan loop die bike fine, as ek die throttle draai dan klink dit of hy misfire amper selfde soos wanneer die traction control inskop.
Weet iemand wat dit kan wees. Hy gaan Donderdag in BMW toe, want einde van die maand is hy uit sy waarborg uit.