Father & son ride to Anysberg - extreme adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wat n avontuur saam jou laaitie!  Sal vir altyd n hoogtepunt wees vir beide van julle!  :ricky:
 
Looks like you guys had a fantastic trip. And you couldn't ask for a better passenger.
 
what an adventure and your son will never forget it nor will his friends at school :thumleft: :thumleft:
 
Ek sien 'n voorbeeld van KINDER ARBEID... Ek sien elke keer dieselfde persoon wat die hekke moet oopmaak...  :imaposer: :peepwall:
 
>>Thump°C said:
Lekekr dikzol.
Mommie must get nervous when she she's these pics, haha.
keep em coming

Yes she was especially not happy when I called her that evening with my plans for the next day!  More about that later in the RR.

DCR said:
Lekker, maak my lus om daardie paadjies te gaan soek.

Daaie paaie (of eerder die gebrek daaraan) was gemaak vir jou 640!

BFG said:
Looks like you guys had a fantastic trip. And you couldn't ask for a better passenger.

I am very proud of my son.  He never complained about anything whilst riding.  I obviously did not let on how worried I was and after every watercrossing we just whooped and celebrated having made it through.  I would ever so often ask him if all was OK and he would just shout "ja dis lekker!!!".

woody1 said:
Ek sien 'n voorbeeld van KINDER ARBEID... Ek sien elke keer dieselfde persoon wat die hekke moet oopmaak...  :imaposer: :peepwall:

Ek kan dit sterk aanbeveel.  Baie lekker om geoutomatiseerde plaashekke te he!
 
DikZol said:

:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Nice RR en lekker sports,  dit is die soort trippies wat mens nooit sal vergeet nie.,,,,,,,,,,,,,  :deal:

Eish, om met 'n 1150 met daai klas bande daar rond te speel is nie baie gemaklik nie.  :thumleft: :imaposer:
 
Well done Riaan  
Smiley_Clap.gif

Moenie worry nie, die outjie is vandag 'n baie meer ervare jongman, wat 'n beter vakansie-storie
kan vertel as sy maatjies as hulle Woensdag terug is by die skool.

Wat baie mense nie besef nie, is dat die bulk van die foto's geneem is deur die jongeling terwyl pappa
gestoei het...........well done aan hom ook.

Trips soos hierdie, is wat altyd onthou sal word.  :thumleft:
 
Ja lyk my julle het meer sports gehad in Anysberg as wat ek julle kon bied hier by my...
Toe jou vrou my vroegaand bel en meen julle het effe vasgeval in Anysberg en dit seker nie gaan maak hierheen nie toe weet ek hier kom 'n storie.
Met die hoeveelheid reen en verspoelings wat ons laas week gehad het in die area is ek ook nie verbaas nie.
Laat jou vingers raas maat, waar's die res?
 
Riaan, as ek en Xander ry dan "bind" ek hom vas. Ek las 2 belde en strap dit rondom my en hom lekker hoog net onder die skouers.
Sodoende as hy aan die slaap raak is hy vas en le teen my.
Hy het al lekker paar rite gehad waar hy so sit en slaap vir lang rukke!
 
Very Nice. Gooi nog.

Jy is baie gelikkug om so n lekker kameraman saam te he. Dit gee lekker aksie fotos.
 
LouisXander said:
Riaan, as ek en Xander ry dan "bind" ek hom vas. Ek las 2 belde en strap dit rondom my en hom lekker hoog net onder die skouers.
Sodoende as hy aan die slaap raak is hy vas en le teen my.
Hy het al lekker paar rite gehad waar hy so sit en slaap vir lang rukke!
Op die lang pad is dit 'n goeie idee mar op grond waar 'n moet opstaan en rond beweeg sal ek die knaap nie aan my vasmaak nie  :thumleft:

MAN dit lyk lekker, jou seun sal die trip vir lank onthou en 'n goeie fondasie wees vir sy pad voorentoe  :thumleft:
 
"Extreme adventure" sê jy?  Dis 'n taamlike understatement - dit lyk epic!  Veral met jou seun om oor te worry en 'n fris fiets om te hanteer - respek DikZol!  :salut:
 
Top