DikZol
Race Dog
JacoM said:Kyk, ek wil nie seksisties klink, maar glo my, ek praat van persoonlike ondervinding .(Read between the lines ......)
Net 'n Pa sal homself met kind in sulke "moeilikheid" kry, en waarskynlik ook net 'n pa wat hom daaruit gaan kry!
Ma's is maar net ge-wire" om meer verantwoordelik te wees as ons.
...of werk dit net in my huis so?
Dikzol, baie geluk dat jy dit gemaak het in en uit.
Ek sou dit waarskynlik nie oorleef het - vannaf die oomblik dat daar oogkontak met die ma by die huis gemaak kon word :biggrin:
Ek vat nog so bietjie houe by die huis, maar ten minste word ek nog herinner aan die trip al is dit op so 'n manier. Ek het reeds 'n koue skouer gekry nadat ek begin praat het van die res van die jaar se beplande trips onder andere EC bash en Pig bash...
Ek het haar selfs saam genooi, maar dit het nog nie die gewenste effek gehad nie. Bos blomme ook nog nie die trick gedoen nie.