Father & son ride to Anysberg - extreme adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
what a great RR.
jou seun gaan vir die volgende jaar elke "my dad is bigger then your dad" wen.

Kan nie wag dat my lat oud genoeg is vir so iets.
 
daarsy, nou sien ek geen rede om ooit my bike te verkoop as die kinders eendag kom nie!

Great RR!
 
very well written and thanks for taking the time with the photos as well.

Just tell your wife I say it was a good thing you did with your boy.

She is blessed to have a man that cares for his son so much and she must appreciate him.

If she gets concerned about the little big boy, she must get a bike and join you hehe
 
Great RR!! Great memories for you and your son!! :thumleft:
 
Baie goed! En dankie vir die tyd neem om ons te wys en vertel!

Dit wil gedoen wees om daardie fiets daardeur te kry! :thumleft:
 
Well done on doing this epic ride, with your son as well.

Thank you for sharing it with us as well as the great pics.

Well done!
 
Thank you for sharing that amazing RR with us, a trip you will both remember forever!
The 1150GSA is an amazing bike, pity BM lowered their standards after that!
 
Uitstekend! Haal my hoed af vir jou. Soos die ander ook sê, dis nou 'n trip wat jy en jou seun altyd sal aan terugdink.
 
Bly dis Roll of honour toe.....dit hoort daar.  :3some:
 
... and that my son is what will make a man out of you ! Was die Vrydagmiddag daar by veltie toe wonder die man angstig wat van julle geword het.

Baie mooi trip  :thumleft:
 
Thank you to each and every one of your amazing responses.  I enjoy the affirmation from fellow adventurers about as much as the ride itself!

One last treat for those who like helicopters.  Here is a video of the takeoff and flyby:
[flash=480,385]https://youtu.be/gePSGY2u9og[/flash]

https://youtu.be/gePSGY2u9og

PS: I hope the video embedded! [Edit: Ag nee poefies man, ek kry dit nie reg nie!]
 
Hier's hy:


[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/gePSGY2u9og[/flash]
 
Dankie! Asseblief se my wat ek verkeerd gedoen het.
 
Fantastiese RR! 'n Mens het nie die hele Afrika nodig om 'n adventure te he nie, well done vir jou en jou seun!!!!
Memorie duisend! Hy gaan al sy maats se Hero wees.
 
Kyk, ek wil nie seksisties klink, maar glo my, ek praat van persoonlike ondervinding .(Read between the lines ......)
Net 'n Pa sal homself met kind in sulke "moeilikheid" kry, en waarskynlik ook net 'n pa wat hom daaruit gaan kry!
Ma's is maar net ge-wire" om meer verantwoordelik te wees as ons.
...of werk dit net in my huis so?

Dikzol, baie geluk dat jy dit gemaak het in en uit.
Ek sou dit waarskynlik nie oorleef het - vannaf die oomblik dat daar oogkontak met die ma by die huis gemaak kon word  :biggrin:
 
Top