- Joined
- Jan 18, 2011
- Messages
- 15,251
- Reaction score
- 3,283
- Location
- Overberg
- Bike
- Triumph (all models)
Hoe gaan dit met die poot?
Dwerg said:Hoe gaan dit met die poot?
Dwerg said:Hoe gaan dit met die poot?
I've never tried this before. Apparently I'm most likely allergic to ibuprufen. Does this feature on the Decoflam "ingredients" list? At least I don't need the pain tablets anymore. My foot is ok if I don't put too much weight on it. The first week after the accident was bad though. I couldn't sleep the first 3 nights.Cave Girl said:Are you able to take Decoflam for pain? Never go anywhere without my supply .....
Ai! Ek wens nou rerig dit was die geval. Dit begin nou lyk asof dit langer gaan wees as die 10 weke waarvan die dokter heel eerste gepraat het. Lyk my daai 10 weke is omtrent almal in die moonboot. Daarna is krukke nogsteeds my voorland vir 'n ruk. Ek kan die moonboot volgende naweek afhaal, op die 9-weke merk. Daarna sal ek nogsteeds vir 'n ruk op krukke moet wees, dan een kruk en dan is ek vry. My volgende afspraak met die voetspesialis is 16 Oct. Ek hoop net ek hoef nie op krukke te wees tot dan toe nie! Ek sal maar sien hoe my voet voel.DCR said:Lekker ride report Zanie! Dis nog net 'n week vir die voet en dan kan ons almal uitsien na nog ride reports!
Zanie said:Ai! Ek wens nou rerig dit was die geval. Dit begin nou lyk asof dit langer gaan wees as die 10 weke waarvan die dokter heel eerste gepraat het. Lyk my daai 10 weke is omtrent almal in die moonboot. Daarna is krukke nogsteeds my voorland vir 'n ruk. Ek kan die moonboot volgende naweek afhaal, op die 9-weke merk. Daarna sal ek nogsteeds vir 'n ruk op krukke moet wees, dan een kruk en dan is ek vry. My volgende afspraak met die voetspesialis is 16 Oct. Ek hoop net ek hoef nie op krukke te wees tot dan toe nie! Ek sal maar sien hoe my voet voel.
Ek is gesê dat ek kan swem of op 'n stationary fiets ry na die moonboot afkom. Blech! Nie een klink vir my fantasties nie. Ek het 'n elektriese fiets en ek beoog om hom te gebruik. Die batterei behoort te help dat ek nie te veel druk op die swak voet sit nie.
Cave Girl said:OOps spelt that wrong .... Its Dicloflam - For me it's a pretty strong painkiller - rode home from Namibia with torn ligaments in my knee ....
From the website .......
Dicloflam Tablets
Composition:
Each tablet contains:
Diclofenac potassium 25 mg or 50 mg
Pharmacodynamics:
Diclofenac potassium is a potent non-steroidal anti-inflammatory drug with analgesic and antipyretic properties. Dictofenac inhibits cyclo-oxygenase actMty with a reduction in the tissue production of prostaglandins . Pharmacokinetics:
Diclofenac is rapidly and completely absorbed after oral adminisIraIon . )ts extensively rnetabollzed to a range of phenolic compounds which are excreted in the urine.
Indications:
Short term treatment in the following acute conditions:
Posttraumatic pain, initammation and swetling e.g . due to sprains.
Post-operative pain. inflammation and sweJng e.g . following dental or orthopaedic surgery.
Painful and/or inflammatory conditions in gynaecology . e.g . primary dysmenorrhoea or adnexitis
Painful syndromes of the vertebral column.
Non-articuLar rheumatism.
As an adjuvant in severe painful inflammatory infections of the ear, nose , or throat, e.g. pharyngotonsiltitis, otitis.
ALLEN I said:Nice glad to see you on the bike aaagain. enjoy the freedom girl :ricky:
Noneking said:I feel your pain!
I'm in week two of healing process after fracturing my ankle. Crutches driving me crazy!,
Enter your email address to join: