:thumleft:GeenSand said:Baie lekker RR. Dit bly 'n mooi deel van ons land. Die voeltjie in die boom sonder naam is 'n Wit Katlagter.
Andre E said:Definitief Wilddog ambassadeurs, julle twee. :thumleft:
Dusty said:Baie dankie vir julle moeite met die RR :thumleft: na julle mooi fotos van Riemvasmaak wil ek die plek graag sien ...dit sal seker onplesierig warm wees daar in Desember ?
Mev Vis Arend said:Dusty said:Baie dankie vir julle moeite met die RR :thumleft: na julle mooi fotos van Riemvasmaak wil ek die plek graag sien ...dit sal seker onplesierig warm wees daar in Desember ?
Dit was woes warm toe ons nou daar was, maar die blyplekkies het aircon in. As julle daar wil oorslaap stel ek voor julle boek vooraf. Daar is nie baie verblyf beskikbaar nie.
Enter your email address to join: