JACOVV
Race Dog
Baie nice. Kan nie wag vir die res nie.
Dink daardie sand vreet aan 'n man se fiksheid
Dink daardie sand vreet aan 'n man se fiksheid
subie said:Ek is so Julie maand daardeur en kan nie onthou dat daar so baie diksand en sinkplaat was nie.Miskien oor ek in die oggend daardeur was. Verbasend hoe
pad toestande in daardie wereld verander binne 3 maande.
Ek sien julle is soos ek by die 2de afdraai noord na Molopo tweespoor toe. Hierdie pic lyk vir my bekend. As mens noord draai vanaf die van zyls-askham pad
dan ry jy deur so n paar hekke noord en dan gaan die pad links of wes naby hierdie foto vorentoe.
Oom Foe-rie said:Dit lyk darem lekker om so met die Karretjie te ry ..................... :thumleft:
Oom Vis .............. watter spoed doen die Karretjie in die dikkerige sand ..............
Vis Arend said:We all had a great time. Riemvasmaak will for sure see me again.
Enter your email address to join: