• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

FMF gold series "fatty" expansion chamber

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wilrie

Pack Dog
Joined
Apr 28, 2015
Messages
74
Reaction score
1
Location
Northern cape- Kathu
Bike
Yamaha XT500
Ek het die pyp vir my kdx 250 sr op ebay bestel. Kdx het studs in engine maar die fmf pyp word met springs gehaak. Die serial nommer is. 1404/020042. Ek het `n adapter gemaak op draaibank vir fmf pyp om op kdx te pas. Adapter bout vas en het dan 2 gaatjies waar springs haak vir fmf chamber. Kon nie jetting reg kry nie,en het nou weer ou standard pyp terug gesit. Wil nou fmf verkoop. Enige idees wat so pyp werd is? pyp nie eers 30km altesaam gery as ek nmoet skat nie aangesien jetting nie reg was nie. Pyp lyk soos nuut. geen krappe of duike. Pyp is eintlik `n kx 250 pyp as mes serial nommer google
 

Attachments

  • IMG-20161106-WA0002.jpg
    IMG-20161106-WA0002.jpg
    107.1 KB · Views: 119
  • IMG-20161106-WA0001.jpg
    IMG-20161106-WA0001.jpg
    161.9 KB · Views: 117
Top