Kaap na die HEL

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
TAI said:
Jakkals said:
Ek raak somer lus vir 'n trippie af Hel toe, was al baie daar maar dit bly maar lekker en mens moet oorslaap. :thumleft:

Julle moes nie vir Slakkie vertel het van die hekke nie, dit is juis hoekom ek hom alleeen daar wil in stuur.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Slakkie, moenie  worry nie, daai ouens hekke staan  almal oop.
Klink nie vir my reg nie?  :patch: Sal maar 'n tang en staaldraad saamvat en die hekke goed toemaak as ek deur is.
 
chrisL said:
Gamkaskloof bly n spesiale plek. :thumleft:

Stem 100% saam Chris, ek gaan baie somer alleen af met die scoot en tent en geniet die stilte saam met 'n doringhout vuurtjie op my eie.  :thumleft:
 
chrisL said:
Gamkaskloof bly n spesiale plek. :thumleft:

Agreed!!!!!!! I used to do the "To Hel and Back" mountain bike event every year....
 
Top