Johantjie gaan skool toe.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker, Chris. Jy is 'n mens met 'n goeie hart en murg in jou pype!
 
chrisL said:
Dorsland said:
Chris,  jy is 'n man wat ek maklik 1200km sal aflê om te kom kuier.  Daai wenas kontrepsie van joune is waaragtig 'n boereplan, mooi man.  Dankie vir die bokfotos. Jy sien:  ek sê mos altyd, as daardie klippies net klein genoeg is om te kan kou dan kan 'n bok ook daar oorleef  :biggrin:  Is daai plaas dalk innie mark dat jy so praat?
Julle manne is geseen met bitter mooi rywêreld, dis draaie, en klowe, en stroompies en bulte op en bulte af.  Anderdag as jy verveeld raak, dan kom ry jy bietjie vlaktes hier in ons wêreld.  Die eindtyd van die jaar dan kyk mens oor daai vlaktes 2013 heel verby tot by 2014 doer oppie horison  :imaposer: :imaposer:
Nee die plaas is nie in die mark nie. Die sad part is die eienaar woon en werk in Guateng en kom net Des en Paasnaweke
soontoe. Johantjie se pa en twee ander werkers boer maar so oor die telefoon. Moet sê dit lyk asof hulle n goeie job
doen. As jou bokke klippe soek sal daai omgewing hulle nie teleurstel nie!!!! :eek7:

Maar dan kan 'n ander ou mos tussen daai tye verniet op sy plaas kom boer of hoe?  :peepwall:
 
mmmmmm,dis omdat jy nie by my op vanwyksdorp wou kom kuier nie dat jy omgemoer het met die fiets!Dis darem maar moer warm daai kant vani berg gewees die naweek en die week lyk my raak dit nog warmer!
 
Frannarossi said:
mmmmmm,dis omdat jy nie by my op vanwyksdorp wou kom kuier nie dat jy omgemoer het met die fiets!Dis darem maar moer warm daai kant vani berg gewees die naweek en die week lyk my raak dit nog warmer!
Ek was oppad soontoe en na die gesukkel besluit ek om nie die hel dieper in te ry nie!!!! :eek7:
 
dis n gawe trippie, Chris. en jy sal beloon word vir die aflaai van daai pakkie!

was lekker om netnou by julle te kon 'n draai maak.
 
Thanks for sharing Chris.

Lovely gesture on your part for that little chap. Hope he appreciates it.
 
Mooi so Chris, ek het nou dié storie met 'n groot "smile" gelees en bekyk!  ;D
 
Al die mooi goed is klaar gese en ek deel my sentiment.  :thumleft:

As jy Van Wyksdorp toe gery het kon ons mekaar raakgery het, ons was Sondag 2 keer daardeur, 1ste keer van Rooibergpas af, toe is ons soos jy aangeraai het, Veltie toe, ietsie daar geeet  :patch: en toe weer terug Van Wyksdorp verby na Cloetespas. 

Chris, daai plaasingang lyk erg bekend, ek het op 'n kol daai ingang al gesien.  As ek jou RR reg lees blyk dit naby Graciapas te wees.  Het daai boer olyfbome?
 
Thanks for sharing Chris  :thumleft: I have to agree, that winch of yours is a brilliant idea and I'm sure it would be marketable, especially for woman who struggle to lift heavy bikes  :thumleft:
 
Visarend jy is reg. Die plaasingang is naby Garcia en by die Van Wyksdorp afdraai as jy vanaf Rdal kom.
Jip en die boer het heelwat oulywe daar.
 
Dit lyk na  'n oulike knapie, daai Johantjie.  

Jy bly in 'n mooi gedeelte van die wereld Chris.

Dankie vir die deel!   :thumleft:

 
Oom Chris dit is wat mens noem n boer maak n plan,  thanx vi my tyres wat jy vi my seun op Oakdale gevat het die Heidis lyk cool.
 
Buff said:
Thanks for sharing Chris  :thumleft: I have to agree, that winch of yours is a brilliant idea and I'm sure it would be marketable, especially for woman who struggle to lift heavy bikes  :thumleft:

Ek dag al die tyd jy ry 'n visstok saam , maar vra maar niks. Het al gewonder oor die winch toe Amanda my vertel. Dis so eenvoudig dis briljant. En nie net vir die dames nie. Tel 'n GSA so paar keer op 'n warm dag op en jy gaan wens jy het daai winch by jou en hy pak dat jy amper nie weet hy is op die bike nie.
 
Baie mooi Oom Chris :thumleft:, briljante idee met "highlift ratchet lift"
 
Mooi storie. Jy is 'n yster Chris.
 
NICE RR!  Ek het al daai stukke gery maar nog nie by die dam uitgekom nie. Op my na pars lysie :thumleft:
 
Lekker gelees Chris.

Aangesien jy nie die trappe aangedurf het nie sê ek maar: Miertjieskraaldam is op die oomblik so 88.9% vol teenoor laasjaar se 68.5% die selfde tyd. Dis maar so 10.5 m diep.
 
Nice one Chris. Dit is iets wat die laaitie nie sal vergeet nie, en ek is seker jy sal ook die vreugde op sy Gesig nooit vergeet nie. :thumleft:
 
Top