Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Awe-so-me. Dankie vir die deel wat ons kon sien, julle ouens laat dit maklik lyk. Hou so aan. Ry dai ding....

Sent from my Airfryer
 
Lekker saamgery Pierre . Julle manne is nie net akteurs nie , julle kan bikes ook ry , well done !!!!  Ek hou net nie daarvan dat julle so pik op Rickus nie . Hy kan mos nie help dat hy  die kleinste mannetjie in die groep is nie .....
 
Episode 11 https://www.youtube.com/watch?v=daJOiXYxVf4
 
Lekker
Ook n lekker sponsorship van Motul en Suz wat ek baie lank in my lewe self gery het.
Sien uit na die res vd seisoen 👍🏻
 
Mev Vis Arend said:
Ek laaaik jou Leatt pakkie!  :thumleft:

Ek wurg vir die arme man se part. :eek7:  Om in soveel kak te klim om die "vryheid" van die motorfiets te ervaar...... :biggrin:
 
2StrokeDan said:
Mev Vis Arend said:
Ek laaaik jou Leatt pakkie!  :thumleft:

Ek wurg vir die arme man se part. :eek7:  Om in soveel kak te klim om die "vryheid" van die motorfiets te ervaar...... :biggrin:

Each to his own, maar ek stem. :3some:
 
jaybiker said:

Ons ry self vêr onder die ATGAT-polisie se standaarde.  Te veel klere versmoor my, maar sy pakkie bly mooi. 
 
Ek het ongelukkig net die eerste 3 minute gekyk , want die man praat van Bra en speel met sy nippels toe weet ek sommer wat kom!! ;) :peepwall: :eek7: :lol8:
 
Ek onthou nog die dae toe ons kortbroek, t-shirt en plakkies op die strand in Swakop en die duine gery het.  Saterdae en Sondae was dieselfde, bos toe al rondom Windhoek.  Die dorings en hak en steek was die enigste probleem, maar teen die volgende naweek was hulle uitgesweer en vergete.  :biggrin: 
 
Pierre lyk soos 'n marshmallow.  [emoji38]8: :snorting:

En dit als omdat hy sy kakhi hemp se cuff geskeur het...

Grap net,

Lekker episode. Nie geweet Bouwer kan bike ry nie.
 
Mev Vis Arend said:
jaybiker said:
2StrokeDan said:
Mev Vis Arend said:
Ek laaaik jou Leatt pakkie!  :thumleft:

Ek wurg vir die arme man se part. :eek7:  Om in soveel kak te klim om die "vryheid" van die motorfiets te ervaar...... :biggrin:

Each to his own, maar ek stem. :3some:

Ons ry self vêr onder die ATGAT-polisie se standaarde.  Te veel klere versmoor my, maar sy pakkie bly mooi.

Selfde hier, as ex medic het ek ook op n stadium (vir jare) alles wat veiligheid skreeu aangetrek insluitend nekstut.
Toe eendag spring ek sommer ‘net so’ opbdie fiets en ry gou Pta toe en terug en toe is dit verby.
Ek was later selfs vir n jaar in Midrand n ‘motorfiets first responder medic’ en het slegs valhelm en handskoene en baaidjie gedra.
Each to his own, calculated risk maar ek geniet bike ry deesdae baie meer sonder al die ATGATT  :peepwall:
 
Tom van Brits said:

Ja, dis baie lekker om met 'n kortbroek en t-hemp rond te ry. Ek stem. Maar vir my persoonlik is dit 'n moet om ordentlike Gear aan te hê wanneer ek oop teerpaaie, avonture en stofspeletjies aandurf. Dis net soveel makliker om te weet jy kan die envelope so bietjie druk, as jy afkom, is jy OK.

Die nekstut is vir my 'n eerste... dis iets om aan gewoond te raak. Ek het nog altyd geweier om een te dra, maar ek het al met my eie oë gesien hoe red dit 'n maat van my se nek wat verseker af sou wees, as dit nie daarvoor was nie. Dan begin 'n man effens anders dink, en dalk maar die wurgery gewoond raak.

Maar ja... to each his own.
 
DUSTRIDERS said:
Ek het ongelukkig net die eerste 3 minute gekyk , want die man praat van Bra en speel met sy nippels toe weet ek sommer wat kom!! ;) :peepwall: :eek7: :lol8:

Nê? En wat is dit wat toe gekom het? ...jou sexy stuk vleis...
 
Hollywood said:

Of moet ek eerder vra ...wie?
 
Pierre ek het net 2 naweke terug van lughawe af Houtbaai toe ge uber en gedink daai pad kan net mooi wees op n bike! Selfs in die verkeer wat julle moes verduur was ek steeds groen toe ek die lekker episode kyk. Was die sondag ook by Blouberg, daar was toe net meer mense. Lekker gekyk, bring die res!
 
Geniet dit ook baie! Soos hulle se- Everyone's a critic.... Ek kan nie naastenby so n program maak nie.
Wat ek die meeste geniet is die min Blah blah en die baie vrmmm vrmmmm  :thumleft: :thumleft:
 
[member=22711]Hollywood[/member]

Great reeks uit eie bodem en eie sak gamaak.  :3some:
Ek het toevallig op die tread afgekom, en sommer al die episodes ge-binge watch. FANTASTIES !

Ons was self al n paar keer op die Namakwa trail (met 4x4's), en ken daai plekke goed. Ons laaste trip was af na die hel toe !! Die inspireer my om n paar mater bymekaar te kry en die stoppad per fiets aan te durf.
Hoe so aan en sterkte met die venture!  :sip:
(ook per Whatsapp gestuur aan my kaapse maters, en ons ry Lekker saam, en sien uit na die res van jou Kaapse avonture)
 
Dit raak al beter en beter. Ek sien uit na die nuwe reeks, sal graag wil hoor wat die uiteindelike mening oor die Suzuki's is  :thumleft:
 
I think those Suzuki's need to go through biviaanskloof the middle of May .
 
Latest posts

Top