Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Yes manne, lanklaas op WD gepost, ja hierdie was "weer" een vir die boeke, mens MOET diè goed doen.. vraag is nou waarnatoe volgende Holly?? Met hierdie manne gaan ek oorlog toe...ek moet sê, my 990 is al redelik aan die bejaarde kant en ek het op 'n stadium by daai leeu-spore gewonder of ek regtig elke keer die fiets moet afswitch :)
 
DIT... is natuurlik die heel grootste vraag. Waarheen volgende?
 
Die laaste Episode... Dis nie maklik aan die einde nie. Dankie dat julle almal saam gekyk het. Dit was 'n voorreg om dit met julle te deel.

En dankie vir die manne wat op die trip was en soveel geduld met die kameraspan gehad het. Julle is elkeen vir ons 'n inspirasie en ons leer elke dag nog by julle.
 
Top