nemodakar
Race Dog
Klippeis se Xr 125 is in die mark, 5389 K's, vol diens geskiedenis by Honda PE.
Nog nooit geval nie.
Nuwe agter band.
Air box is oop gemaak.
Silencer se staalwol is uit gehaal.
Elektric start.
Ek het 15 vir hom betaal en sal graag 10 000 wil hê.
Dog ek adverteer eerste op die 125 thread.